3 dan sal Jehovah julle God julle gevangenes terugbring+ en genadig wees teenoor julle+ en julle weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah julle God julle verstrooi het.+
2Hier volg ’n lys van die mense van die provinsie* wat uit die gevangenskap van die ballinge gekom het.+ Dit was die mense wat in ballingskap na Babilon weggeneem is+ deur koning Nebukadneʹsar van Babilon en wat later na Jerusalem en Juda teruggekeer het, elkeen na sy eie stad,+
6 Ek sal my oog op hulle hou sodat dit goed sal gaan met hulle, en ek sal hulle na hierdie land laat terugkeer.+ Ek sal hulle opbou, en ek sal nie afbreek nie. Ek sal hulle plant, en ek sal nie uitruk nie.+