21 Moses het toe sy hand oor die see uitgesteek,+ en Jehovah het die hele nag ’n sterk oostewind laat waai om die see terug te dryf, wat die seebodem in droë grond laat verander het.+ En die waters is in twee verdeel.+
29 Maar die Israeliete het op droë grond op die seebodem geloop,+ en die waters het soos ’n muur aan hulle regterkant en aan hulle linkerkant gestaan.+