Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sagaria 12:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “Ek sal oor die huis van Dawid en oor die inwoners van Jerusalem die gees van genade uitstort, en hulle sal smeekgebede doen. En hulle sal kyk na die een wat hulle met ’n spies deurboor het.+ Hulle sal huil oor hom soos hulle oor ’n enigste seun sou huil. En hulle sal bitterlik treur oor hom soos hulle oor ’n eersgebore seun sou treur.

  • Johannes 19:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Maar een van die soldate het ’n spies in Jesus se sy gesteek,+ en onmiddellik het bloed en water uitgekom.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel