Jeremia 6:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 “Want hulle almal maak oneerlike wins,+ van die kleinste tot die grootste. Hulle almal pleeg bedrog, van die profeet tot die priester.+ Jeremia 8:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Daarom sal ek hulle vrouens aan ander mans gee,hulle landerye aan ander eienaars,+want hulle almal maak oneerlike wins, van die kleinste tot die grootste,+hulle almal pleeg bedrog, van die profeet tot die priester.+
13 “Want hulle almal maak oneerlike wins,+ van die kleinste tot die grootste. Hulle almal pleeg bedrog, van die profeet tot die priester.+
10 Daarom sal ek hulle vrouens aan ander mans gee,hulle landerye aan ander eienaars,+want hulle almal maak oneerlike wins, van die kleinste tot die grootste,+hulle almal pleeg bedrog, van die profeet tot die priester.+