-
Jesaja 49:17, 18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Jou seuns is vinnig op pad terug.
Dié wat jou afgebreek en verwoes het, sal van jou af weggaan.
18 Kyk rondom jou.
Hulle kom almal bymekaar.+
Hulle kom na jou toe.
“So waar as wat ek lewe,” sê Jehovah,
“hulle almal sal vir jou soos versierings wees,
en jy sal hulle dra soos ’n bruid versierings dra.
-