Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 11:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Jesus het vir hulle gesê: “Gaan sê vir Johannes wat julle hoor en sien:+ 5 Die blindes kan nou sien,+ die kreupeles loop, die melaatses+ word genees,* die dowes hoor, die dooies word opgewek en die armes word van die goeie nuus vertel.+

  • Handelinge 10:37, 38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Julle weet waaroor daar in die hele Judeʹa gepraat is (dit het in Galileʹa+ begin ná die doop wat Johannes verkondig het): 38 Dat Jesus, wat van Naʹsaret was, deur God met heilige gees+ en krag gesalf is en dat hy deur die land gegaan het en goeie dinge gedoen het en almal gesond gemaak het wat deur die Duiwel onderdruk is,+ want God was met hom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel