Deuteronomium 32:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+want al sy weë is geregtigheid.+ ’n God van getrouheid,+ wat nooit onregverdig is nie,+regverdig en reg is hy.+ Psalm 33:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Hy is lief vir regverdigheid en geregtigheid.+ Die aarde is gevul met Jehovah se lojale liefde.+ Psalm 37:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Want Jehovah is lief vir geregtigheid,en hy sal nie sy lojales verlaat nie.+ ע [Ajin] Hulle sal altyd bewaar word,+maar die nakomelinge van die goddeloses sal vernietig word.+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+want al sy weë is geregtigheid.+ ’n God van getrouheid,+ wat nooit onregverdig is nie,+regverdig en reg is hy.+
28 Want Jehovah is lief vir geregtigheid,en hy sal nie sy lojales verlaat nie.+ ע [Ajin] Hulle sal altyd bewaar word,+maar die nakomelinge van die goddeloses sal vernietig word.+