Psalm 102:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 U sal beslis opstaan en genadig wees teenoor Sion,+want die tyd het aangebreek om u genade aan haar te betoon.+ Die vasgestelde tyd het gekom.+ Sagaria 2:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Jehovah sal Juda in besit neem as sy deel op die heilige grond, en hy sal Jerusalem weer uitkies.+
13 U sal beslis opstaan en genadig wees teenoor Sion,+want die tyd het aangebreek om u genade aan haar te betoon.+ Die vasgestelde tyd het gekom.+
12 Jehovah sal Juda in besit neem as sy deel op die heilige grond, en hy sal Jerusalem weer uitkies.+