Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 1:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 In die eerste jaar van koning Kores+ van Persië het Jehovah hom beweeg* om ’n aankondiging regoor sy koninkryk te laat maak. Dit het vervul wat Jehovah deur middel van Jeremia+ gesê het. Die aankondiging, wat die koning ook laat neerskryf het,+ het gesê:

      2 “Dít is wat koning Kores van Persië sê: ‘Jehovah, die God van die hemel, het al die koninkryke van die aarde aan my gegee,+ en hy het my die opdrag gegee om vir hom ’n huis in Jerusalem,+ wat in Juda is, te bou.

  • Jesaja 40:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 “Praat vertroostend met* Jerusalem

      en sê vir haar dat haar verpligte diens verby is,

      dat haar skuld afbetaal is.+

      Uit die hand van Jehovah het sy die volle straf ontvang* vir al haar sondes.”+

  • Daniël 9:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 ja, in sy eerste regeringsjaar, het ek, Daniël, uit die boeke* onderskei hoeveel jaar Jerusalem verlate sou wees+ volgens Jehovah se boodskap aan die profeet Jeremia, naamlik 70 jaar.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel