Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Hulle het al die gebooie van Jehovah hulle God bly ignoreer. Hulle het metaalbeelde van twee kalwers+ en ’n heilige paal*+ gemaak, en hulle het voor die hele leërmag van die hemel+ neergebuig en Baäl gedien.+ 17 Hulle het ook hulle seuns en hulle dogters as offerandes in die vuur verbrand,*+ en hulle het waarsêery beoefen+ en na tekens* gesoek. Hulle het bly doen* wat sleg is in Jehovah se oë en het hom aanstoot gegee.

  • Jeremia 32:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 En die Galdeërs wat teen hierdie stad veg, sal inkom en hierdie stad aan die brand steek en dit afbrand,+ saam met die huise waar die volk op die dakke offerandes vir Baäl gebring het en drankoffers vir ander gode uitgegooi het om my aanstoot te gee.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel