Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 7:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Die kinders tel hout op, die vaders steek die vuur aan en die vrouens knie deeg om offerkoeke vir die Koningin van die Hemel*+ te maak, en hulle gooi drankoffers uit vir ander gode om my aanstoot te gee.+

  • Jeremia 19:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 En die huise van Jerusalem en die huise van die konings van Juda sal onrein word soos hierdie plek, Tofet,+ ja, al die huise waar hulle op die dakke offerandes vir die hele leërmag van die hemel gebring het+ en drankoffers vir ander gode uitgegooi het.’”+

  • Jeremia 44:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: ‘Wat julle en julle vrouens met julle mond gesê het, het julle met julle hande uitgevoer, want julle het gesê: “Ons sal beslis ons geloftes nakom om vir die Koningin van die Hemel* offerandes te bring en vir haar drankoffers uit te gooi.”+ Vrouens, julle sal julle geloftes beslis vervul en dit nakom.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel