Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 11:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Ook die vark,+ want dit het hoewe wat heeltemal gesplete is, maar dit herkou nie. Dit is vir julle onrein. 8 Julle mag nie van hulle vleis eet of aan hulle dooie liggaam raak nie. Hulle is vir julle onrein.+

  • Jesaja 66:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 “Dié wat hulleself heilig en reinig om in die tuine*+ in te gaan, wat varkvleis+ en walglike dinge en muise+ eet, sal almal saam aan hulle einde kom,” sê Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel