Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 30:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 “Want ek is met jou,” sê Jehovah, “om jou te red.

      Ek sal al die nasies vernietig waarheen ek jou verstrooi het,+

      maar ek sal jou nie vernietig nie.+

      Ek sal jou in die regte mate dissiplineer,*

      en ek sal jou beslis nie ongestraf laat bly nie.”+

  • Amos 9:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 ‘Kyk! Die oë van die Soewereine Heer Jehovah is op die sondige koninkryk,

      en hy sal dit van die aarde af wegvee.+

      Maar ek sal die huis van Jakob nie heeltemal vernietig nie,’+ sê Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel