2 Kronieke 6:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “Maar sal God werklik by mense op die aarde woon?+ Die hemel, selfs die hoogste hemele, kan u nie bevat nie.+ Wat nog te sê hierdie huis wat ek gebou het!+ Handelinge 17:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Here van hemel en aarde,+ woon nie in handgemaakte tempels nie,+
18 “Maar sal God werklik by mense op die aarde woon?+ Die hemel, selfs die hoogste hemele, kan u nie bevat nie.+ Wat nog te sê hierdie huis wat ek gebou het!+
24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Here van hemel en aarde,+ woon nie in handgemaakte tempels nie,+