Jesaja 54:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 54 “Roep vreugdevol uit, onvrugbare vrou wat nie geboorte gegee het nie!+ Wees vrolik en roep van vreugde uit,+ jy wat nooit geboortepyne gehad het nie,+want die kinders* van die verlate vrou is baie meeras die kinders van die vrou wat ’n man* het,”+ sê Jehovah.
54 “Roep vreugdevol uit, onvrugbare vrou wat nie geboorte gegee het nie!+ Wees vrolik en roep van vreugde uit,+ jy wat nooit geboortepyne gehad het nie,+want die kinders* van die verlate vrou is baie meeras die kinders van die vrou wat ’n man* het,”+ sê Jehovah.