Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die septer sal nie van Juda weggeneem word nie,+ en die staf van ’n bevelvoerder sal tussen sy voete bly, totdat Silo* kom,+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+

  • Psalm 2:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Hy sal sê: “Ek het self my koning ingehuldig+

      op Sion,+ my heilige berg.”

  • Sagaria 6:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hy is die een wat die tempel van Jehovah sal bou, en hy is die een wat die majesteit sal ontvang. Hy sal op sy troon gaan sit en regeer, en hy sal ook ’n priester op sy troon wees.+ En daar sal vrede* tussen die twee* wees.

  • Lukas 22:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 En ek maak ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond met my gemaak het, vir ’n koninkryk,+

  • Openbaring 19:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Op sy bo-kleed, ja, op sy bobeen, is ’n naam geskryf: Koning van die konings en Here van die here.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel