-
Maleagi 1:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 En wanneer julle ’n blinde dier as ’n offerande aanbied, sê julle: “Dit is niks slegs nie.” En wanneer julle ’n kreupel of ’n siek dier aanbied: “Dit is niks slegs nie.”’”+
“Probeer dit asseblief vir julle goewerneur aanbied. Sal hy bly wees daaroor of julle vriendelik ontvang?” sê Jehovah van die leërmagte.
-