37 “Ek, Nebukadnesar, loof en eer en verheerlik nou die Koning van die hemel,+ want al sy werke is waarheid en sy weë is geregtigheid,+ en hy kan dié wat trots is, verneder.”+
6 Die onverdiende goedheid wat Hy gee, is egter groter. Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedheid aan die nederiges.”+