Psalm 97:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 97 Jehovah het Koning geword!+ Laat die aarde vreugdevol wees.+ Laat die baie eilande bly wees.+ Openbaring 11:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 en gesê: “Ons dank u, Jehovah* God, die Almagtige, die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem en as koning begin regeer.+
17 en gesê: “Ons dank u, Jehovah* God, die Almagtige, die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem en as koning begin regeer.+