Deuteronomium 32:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+want al sy weë is geregtigheid.+ ’n God van getrouheid,+ wat nooit onregverdig is nie,+regverdig en reg is hy.+ Nehemia 9:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 U was regverdig in alles wat oor ons gekom het, want u het getrou gebly, maar ons het goddelose dinge gedoen.+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+want al sy weë is geregtigheid.+ ’n God van getrouheid,+ wat nooit onregverdig is nie,+regverdig en reg is hy.+
33 U was regverdig in alles wat oor ons gekom het, want u het getrou gebly, maar ons het goddelose dinge gedoen.+