4 Hy het vir hom gesê: “Hardloop na daardie jong man toe en sê vir hom: ‘“Jerusalem sal soos ’n stad sonder mure wees omdat daar so baie mense en diere in die stad sal woon.+ 5 En ek sal rondom haar ’n muur van vuur word,”+ sê Jehovah, “en ek sal haar met my heerlikheid vul.”’”+