Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 12:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Juig en roep uit van vreugde, inwoner* van Sion,

      want die Heilige van Israel wat by jou is, is groot.”

  • Jesaja 60:19, 20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die son sal nie meer vir jou in die dag ’n lig wees nie,

      en die glinsterende maan sal nie meer vir jou lig gee nie,

      want Jehovah sal vir jou ’n ewige lig word,+

      en jou God sal jou prag wees.+

      20 Jou son sal nie meer ondergaan nie,

      en jou maan sal nie dof word nie,

      want Jehovah sal vir jou ’n ewige lig word,+

      en die dae van jou rou sal verby wees.+

  • Haggai 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “‘Die toekomstige heerlikheid van hierdie huis sal groter wees as die vorige,’+ sê Jehovah van die leërmagte.

      “‘En in hierdie plek sal ek vrede gee,’+ sê Jehovah van die leërmagte.”

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel