Psalm 27:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want hy sal my in die dag van rampspoed in sy skuilplek wegsteek.+ Hy sal my wegsteek in die geheime plek van sy tent.+ Hoog op ’n rots sal hy my plaas.+ Psalm 91:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Met sy vlerke sal hy jou bedek,*en jy sal beskerming daaronder kom soek.+ Sy getrouheid+ sal ’n groot skild+ en ’n beskermende muur* wees.
5 Want hy sal my in die dag van rampspoed in sy skuilplek wegsteek.+ Hy sal my wegsteek in die geheime plek van sy tent.+ Hoog op ’n rots sal hy my plaas.+
4 Met sy vlerke sal hy jou bedek,*en jy sal beskerming daaronder kom soek.+ Sy getrouheid+ sal ’n groot skild+ en ’n beskermende muur* wees.