Psalm 80:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 U het ’n wingerdstok+ uit Egipte laat gaan. U het die nasies verdryf en dit geplant.+ Jesaja 5:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ek wil graag vir my geliefde sing. Ek wil ’n lied sing oor die een wat ek liefhet en sy wingerd.+ My geliefde het ’n wingerd teen ’n vrugbare heuwel gehad. Jeremia 2:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Ek het jou geplant as ’n rooi wingerdstok van die beste gehalte,+ heeltemal gekweek uit suiwer saad. Hoe het jy dan so agteruitgegaan en in die jong takkies van ’n vreemde wingerdstok verander?’+
5 Ek wil graag vir my geliefde sing. Ek wil ’n lied sing oor die een wat ek liefhet en sy wingerd.+ My geliefde het ’n wingerd teen ’n vrugbare heuwel gehad.
21 Ek het jou geplant as ’n rooi wingerdstok van die beste gehalte,+ heeltemal gekweek uit suiwer saad. Hoe het jy dan so agteruitgegaan en in die jong takkies van ’n vreemde wingerdstok verander?’+