Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Jehovah sal dié wat teen hom veg, vernietig.*+

      Sy stem sal vanuit die hemel soos die donder teen

      hulle dreun.+

      Jehovah sal tot aan die eindes van die aarde oordeel.+

      Hy sal mag aan sy koning gee,+

      en krag aan sy gesalfde.”*+

  • Jeremia 50:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Jehovah het sy stoorkamer oopgemaak,

      en hy bring die wapens van sy woede uit.+

      Want die Soewereine Heer, Jehovah van die leërmagte, het ’n werk

      in die land van die Galdeërs.

  • Nahum 1:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Jehovah word nie gou kwaad nie+ en het groot krag,+

      maar Jehovah sal nie straf terughou van dié wat dit verdien nie.+

      Hy gebruik verwoestende winde en storms,

      en die wolke is soos die stof van sy voete.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel