Numeri 27:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hy moet voor die priester Eleaʹsar staan, wat Jehovah namens hom sal raadpleeg deur middel van die Urim.+ Op sy bevel moet hulle uitgaan en op sy bevel moet hulle inkom, hy en al die Israeliete saam met hom, die hele gemeenskap.” 1 Konings 22:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Joʹsafat het toe gesê: “Is daar nie nog ’n profeet van Jehovah hier nie? Laat ons hom ook vra.”+
21 Hy moet voor die priester Eleaʹsar staan, wat Jehovah namens hom sal raadpleeg deur middel van die Urim.+ Op sy bevel moet hulle uitgaan en op sy bevel moet hulle inkom, hy en al die Israeliete saam met hom, die hele gemeenskap.”