Psalm 87:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Ek sal Rahab+ en Babilon noem onder dié wat my ken.* Kyk, Filisteʹa en Tirus, saam met Kus. Hulle sal beskou word as dié wat daar gebore is. Psalm 89:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 U het Rahab+ verslaan en doodgemaak.+ U het u vyande met u sterk arm verstrooi.+
4 Ek sal Rahab+ en Babilon noem onder dié wat my ken.* Kyk, Filisteʹa en Tirus, saam met Kus. Hulle sal beskou word as dié wat daar gebore is.