Psalm 99:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hy is ’n magtige koning wat lief is vir geregtigheid.+ U het regverdigheid stewig gevestig. U het gesorg dat daar geregtigheid en regverdigheid+ in Jakob is. Jeremia 10:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Wys my tereg met geregtigheid, o Jehovah,maar nie in u woede nie,+ sodat u my nie vernietig nie.+
4 Hy is ’n magtige koning wat lief is vir geregtigheid.+ U het regverdigheid stewig gevestig. U het gesorg dat daar geregtigheid en regverdigheid+ in Jakob is.