-
2 Konings 18:19, 20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Toe het die Rabʹsake vir hulle gesê: “Sê asseblief vir Hiskiʹa: ‘Dít is wat die groot koning, die koning van Assiʹrië, sê: “Hoekom is jy so vol vertroue?+ 20 Jy sê: ‘Ek het ’n strategie en die mag om oorlog te voer,’ maar dit is leë woorde. Op wie vertrou jy dat jy dit waag om teen my in opstand te kom?+
-