Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:25, 26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 “As julle kinders en kleinkinders het en lank in die land gewoon het en julle dan goddeloos optree deur enige soort beeld te maak+ en deur te doen wat sleg is in die oë van Jehovah julle God en hom aanstoot gee,+ 26 dan neem ek vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle dat julle beslis vinnig uit die land sal verdwyn wat julle in besit gaan neem nadat julle deur die Jordaanrivier getrek het. Julle sal nie lank in die land woon nie. Julle sal heeltemal vernietig word.+

  • Esegiël 20:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “‘“Maar hulle het teen my in opstand gekom en wou nie na my luister nie. Hulle het nie die afskuwelike dinge weggegooi wat voor hulle was nie, en hulle wou nie die walglike afgode van Egipte verlaat nie.+ Ek het dus belowe om my woede in Egipte oor hulle uit te stort en dit heeltemal teen hulle los te laat.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel