-
Sefanja 3:16, 17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Op daardie dag sal daar vir Jerusalem gesê word:
“Moenie bang wees nie, o Sion.+
Moenie jou hande laat slap word nie.
17 Jehovah jou God is by jou.+
As ’n Magtige sal hy red.
Hy sal hom met groot vreugde oor jou verheug.+
Hy sal stil* word in sy liefde.
Hy sal bly wees oor jou met uitroepe van vreugde.
-