Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Jehovah julle God sal julle baie voorspoedig maak in alles wat julle doen.+ Hy sal julle kinders en julle vee en die opbrengs van julle grond laat vermeerder, want dit sal weer vir Jehovah ’n vreugde wees om julle voorspoedig te maak, net soos dit vir hom ’n vreugde was om julle voorvaders voorspoedig te maak.+

  • Psalm 147:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Jehovah vind vreugde in dié wat hom vrees,+

      in dié wat vir sy lojale liefde wag.+

  • Jesaja 62:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Jy sal ’n pragtige kroon word in die hand van Jehovah,

      ’n koninklike tulband in die palm van jou God.

  • Jesaja 65:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 En ek sal bly wees oor Jerusalem en vreugdevol wees oor my volk.+

      ’n Gehuil of ’n geroep om hulp sal nie meer in haar gehoor word nie.”+

  • Jeremia 32:41
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 41 Ek sal bly wees om goeie dinge vir hulle te doen,+ en ek sal hulle met my hele hart en met my hele siel* stewig in hierdie land plant.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel