22 Die Israeliete het aangehou om al die sondes van Jeroʹbeam te pleeg.+ Hulle het nie daarvan afgewyk nie 23 totdat Jehovah Israel voor hom verwyder het, net soos hy deur middel van al sy knegte, die profete, gesê het.+ Israel is in ballingskap na Assiʹrië weggeneem,+ waar hulle tot vandag toe is.