Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Koning Nebukadneʹsar van Babilon het by die stad aangekom terwyl sy knegte dit beleër het.

  • 2 Konings 24:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Toe het hy al die skatte uit die huis van Jehovah en die koning se paleis geneem.+ Hy het al die goue voorwerpe stukkend gekap wat Salomo, die koning van Israel, in die tempel van Jehovah gemaak het.+ Dit het gebeur net soos Jehovah voorspel het.

  • 2 Konings 25:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Die Galdeërs het die koperpilare+ van die huis van Jehovah en die waentjies+ en die Kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek, en hulle het die koper na Babilon weggedra.+

  • 2 Kronieke 36:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Hy het al die voorwerpe, groot en klein, van die huis van die ware God, sowel as die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die koning en sy hoë amptenare na Babilon geneem.+

  • Daniël 1:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 In die derde regeringsjaar van koning Jojaʹkim+ van Juda het koning Nebukadneʹsar van Babilon teen Jerusalem opgetrek en dit beleër.+ 2 En Jehovah het koning Jojaʹkim van Juda in sy hand gegee,+ sowel as party van die voorwerpe van die huis* van die ware God. Hy het dit na die land Siʹnear*+ gebring, na die tempel van sy god. En hy het die voorwerpe in die skatkamer van sy god gesit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel