27 Jehovah het gesê: “Ek sal Juda voor my verwyder,+ net soos ek Israel verwyder het.+ En ek sal Jerusalem, die stad wat ek uitgekies het, verwerp, asook die huis waarvan ek gesê het: ‘My naam sal daar bly.’”+
3 Dit was op Jehovah se bevel dat dit met Juda gebeur het, sodat hy hulle voor hom kon verwyder+ as gevolg van al die sondes wat Manasʹse gepleeg het+4 en die onskuldige mense wat hy doodgemaak het.*+ Want hy het Jerusalem met onskuldige bloed gevul, en Jehovah was nie bereid om te vergewe nie.+