Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 En God het die twee groot ligte gemaak, die groter lig om oor die dag te heers+ en die kleiner lig om oor die nag te heers, en ook die sterre.+

  • Jesaja 54:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Want al sou die berge verwyder word

      en die heuwels geskud word,

      sal my lojale liefde nie van jou verwyder word nie+

      en sal my vredesverbond nie geskud word nie,”+ sê Jehovah, die Een wat genade aan jou betoon.+

  • Jeremia 31:35-37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Dít is wat Jehovah sê,

      wat die son gee as lig in die dag,

      die wette* van die maan en die sterre as lig in die nag,

      wat die see en sy golwe onstuimig maak,

      wie se naam Jehovah van die leërmagte is:+

      36 “‘As hierdie wette ooit sou verdwyn,’ sê Jehovah,

      ‘slegs dan sou die nageslag van Israel ophou om vir altyd ’n nasie voor my te wees.’”+

      37 Dít is wat Jehovah sê: “‘As die hemel daar bo gemeet kon word en die fondamente van die aarde daar onder verken kon word, slegs dan sou ek die hele nageslag van Israel kon verwerp weens alles wat hulle gedoen het,’ verklaar Jehovah.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel