5 Maar die leërmag van die Galdeërs het hulle agternagesit, en hulle het Sedekiʹa in die woestynvlaktes van Jeʹrigo ingehaal.+ Hulle het hom gevang en hom gebring na koning Nebukadneʹsar van Babilon, in Ribla,+ in die land Hamat,+ waar hy hom gevonnis het.