Jesaja 5:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Ek het Jehovah van die leërmagte hoor sweerdat baie huise, al is hulle groot en mooi,iets skokkends sal word,sonder ’n inwoner.+ Jeremia 38:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Maar as jy jou nie oorgee aan* die bevelvoerders van die koning van Babilon nie, dan sal hierdie stad aan die Galdeërs oorgelewer word, en hulle sal dit met vuur verbrand,+ en jy sal nie uit hulle hand ontsnap nie.’”+
9 Ek het Jehovah van die leërmagte hoor sweerdat baie huise, al is hulle groot en mooi,iets skokkends sal word,sonder ’n inwoner.+
18 Maar as jy jou nie oorgee aan* die bevelvoerders van die koning van Babilon nie, dan sal hierdie stad aan die Galdeërs oorgelewer word, en hulle sal dit met vuur verbrand,+ en jy sal nie uit hulle hand ontsnap nie.’”+