6 Hulle het die manne, die vroue, die kinders en die dogters van die koning geneem, en almal wat Nebusaraʹdan,+ die hoof van die wagte, laat agterbly het by Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ sowel as die profeet Jeremia en Barug, die seun van Neriʹa.