4 ’n Swaard sal teen Egipte kom, en Etiopië sal paniekbevange wees wanneer die mense in Egipte doodgemaak word.
Haar rykdom is gevat en haar fondamente is afgebreek.+
5 Etiopië,+ Put,+ Lud en al die mense van die ander nasies
en Kub, saam met die kinders van die land van die verbond,
sal almal met die swaard doodgemaak word.”’