Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 50:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 As gevolg van die woede van Jehovah sal sy nie bewoon word nie.+

      Sy sal heeltemal verlate word.+

      Elkeen wat by Babilon verbygaan, sal geskok staar

      en fluit as gevolg van al haar plae.+

  • Jeremia 50:40
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 40 “Net soos toe God Sodom en Gomorʹra+ en hulle naburige dorpe vernietig het,”+ sê Jehovah, “sal niemand daar bly nie en sal geen mens daar gaan woon nie.+

  • Openbaring 18:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 En ’n sterk engel het ’n klip soos ’n groot meulsteen opgetel en dit in die see gegooi en gesê: “So sal Babilon, die groot stad, met ’n vinnige beweging neergegooi word, en sy sal nooit weer gevind word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel