Psalm 79:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 79 O God, die nasies het u erfdeel binnegeval.+ Hulle het u heilige tempel onrein gemaak.+ Hulle het Jerusalem verwoes.*+ Klaagliedere 1:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Die vyand het al haar skatte gevat.+ Want sy het nasies in haar heiligdom sien inkom,+dié wat u verbied het om in u gemeente te kom.
79 O God, die nasies het u erfdeel binnegeval.+ Hulle het u heilige tempel onrein gemaak.+ Hulle het Jerusalem verwoes.*+
10 Die vyand het al haar skatte gevat.+ Want sy het nasies in haar heiligdom sien inkom,+dié wat u verbied het om in u gemeente te kom.