Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Koning Jojaʹgin van Juda en sy ma, sy knegte, sy hoë amptenare en sy hofbeamptes+ het hulle oorgegee aan die koning van Babilon.+ In die agtste regeringsjaar van die koning van Babilon het hy Jojaʹgin gevange geneem.+ 13 Toe het hy al die skatte uit die huis van Jehovah en die koning se paleis geneem.+ Hy het al die goue voorwerpe stukkend gekap wat Salomo, die koning van Israel, in die tempel van Jehovah gemaak het.+ Dit het gebeur net soos Jehovah voorspel het.

  • Psalm 74:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Rig u aandag* op die plekke wat geheel en al verwoes is.+

      Die vyand het alles in die heiligdom vernietig.+

  • Psalm 74:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Hulle het u heiligdom aan die brand gesteek.+

      Hulle het die tabernakel wat u naam dra, ontheilig deur dit tot op die grond af te breek.

  • Klaagliedere 1:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die vyand het al haar skatte gevat.+

      Want sy het nasies in haar heiligdom sien inkom,+

      dié wat u verbied het om in u gemeente te kom.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel