Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 14:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Jehovah het toe vir my gesê: “Die profete profeteer leuens in my naam.+ Ek het hulle nie gestuur of hulle beveel of met hulle gepraat nie.+ Hulle profeteer ’n valse visioen en nuttelose waarsêery en die bedrog van hulle eie hart aan julle.+

  • Klaagliedere 2:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Jou profete het visioene gesien wat vals en misleidend was.+

      En hulle het nie jou oortreding bekend gemaak om te verhoed dat jy in gevangenskap gaan nie,+

      maar hulle het aangehou om jou van valse en misleidende visioene te vertel.+

  • Esegiël 13:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 “Hulle het valse visioene gesien en valse voorspellings gemaak, en hulle sê: ‘Dit is wat Jehovah gesê het,’ terwyl Jehovah hulle nie gestuur het nie, en hulle het gewag vir hulle woord om waar te word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel