-
Jeremia 21:12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 O huis van Dawid, dít is wat Jehovah sê:
-
-
Jeremia 22:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Dít is wat Jehovah sê: “Sorg dat daar geregtigheid en regverdigheid is. Red die een wat beroof word uit die hand van die bedrieër. Moenie enige uitlander sleg behandel nie, en moet niks slegs aan enige weeskind* of weduwee doen nie.+ En moenie enige onskuldige mense in hierdie plek doodmaak nie.*+
-