Jesaja 1:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “Van watter nut is al julle offerandes vir my?”+ sê Jehovah. “Ek het genoeg gehad van julle brandoffers van ramme+ en die vet van vetgevoerde diere.+ Ek wil nie die bloed+ van jong bulle+ en lammers en bokke+ hê nie. Jeremia 6:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 “Wat maak dit vir my saak dat jy wierook uit Skeba bringen geurige riete uit ’n ver land? Julle heelbrandoffers is nie aanvaarbaar nie,en julle offerandes is nie vir my aangenaam nie.”+ Hosea 8:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hulle bring offerandes aan my, en hulle eet die vleis,maar Jehovah keur nie hulle offerandes goed nie.+ Hy sal aan hulle oortreding dink en hulle straf vir hulle sondes.+ Hulle het na Egipte teruggekeer.*+ Amos 5:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Ek haat, ek verag julle feeste,+en die reuk van julle heilige vergaderinge is nie vir my aangenaam nie.
11 “Van watter nut is al julle offerandes vir my?”+ sê Jehovah. “Ek het genoeg gehad van julle brandoffers van ramme+ en die vet van vetgevoerde diere.+ Ek wil nie die bloed+ van jong bulle+ en lammers en bokke+ hê nie.
20 “Wat maak dit vir my saak dat jy wierook uit Skeba bringen geurige riete uit ’n ver land? Julle heelbrandoffers is nie aanvaarbaar nie,en julle offerandes is nie vir my aangenaam nie.”+
13 Hulle bring offerandes aan my, en hulle eet die vleis,maar Jehovah keur nie hulle offerandes goed nie.+ Hy sal aan hulle oortreding dink en hulle straf vir hulle sondes.+ Hulle het na Egipte teruggekeer.*+
21 Ek haat, ek verag julle feeste,+en die reuk van julle heilige vergaderinge is nie vir my aangenaam nie.