Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 “‘Jy mag nie toelaat dat enigeen van jou nageslag aan Molog geoffer* word nie.+ Jy mag nie die naam van jou God op dié manier ontheilig nie.+ Ek is Jehovah.

  • Levitikus 20:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Ek sal so ’n man verwerp, en ek sal hom onder sy volk uitroei, want hy het van sy nageslag aan Molog gegee en my heiligdom onrein gemaak+ en my heilige naam ontheilig.

  • Jeremia 19:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Hulle het die offerhoogtes van Baäl gebou om hulle seuns in die vuur te verbrand as heelbrandoffers aan Baäl,+ iets wat ek nie beveel het of van gepraat het nie en wat nooit eers in my hart opgekom het nie.”’*+

      6 “‘“Daarom kom die dae,” sê Jehovah, “wanneer hierdie plek nie meer Tofet of die Vallei van die Seun van Hinnom genoem sal word nie, maar die Moordvallei.+

  • Jeremia 32:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Verder het hulle die offerhoogtes van Baäl in die Vallei van die Seun van Hinnom*+ gebou om hulle seuns en hulle dogters vir Molog+ as offerandes in die vuur te verbrand,* iets wat ek hulle nie beveel het nie.+ Dit het nooit in my hart opgekom* om hulle so ’n afskuwelike ding te laat doen wat Juda sou laat sondig nie.’

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel