Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 79:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Hulle het die lyke van u knegte aan die voëls van die hemel as voedsel gegee,

      en die vlees van u lojales aan die wilde diere van die aarde.+

       3 Hulle het hulle bloed soos water om Jerusalem uitgegooi,

      en daar is niemand oor om hulle te begrawe nie.+

  • Jesaja 5:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Daarom is Jehovah woedend vir sy volk,

      en hy sal sy hand uitsteek om hulle te straf.+

      Die berge sal bewe.

      Hulle lyke sal soos vullis in die strate wees.+

      Weens alles wat hulle gedoen het, het sy woede nie bedaar nie,

      maar sy hand is nog steeds uitgesteek om hulle te straf.

  • Jeremia 7:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 En die lyke van hierdie volk sal kos word vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde, en niemand sal hulle wegjaag nie.+

  • Jeremia 9:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Sê: ‘Dít is wat Jehovah sê:

      “Die lyke van mense sal val soos mis op die oppervlak van die veld,

      soos ’n ry pas gesnyde graan agter die een wat oes,

      en niemand sal hulle bymekaarmaak nie.”’”+

  • Jeremia 36:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Daarom is dít wat Jehovah teen koning Jojaʹkim van Juda sê: ‘Hy sal niemand hê wat op die troon van Dawid sit nie,+ en sy lyk sal in die dag oop lê in die hitte en in die nag oop lê in die ryp.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel