Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 4:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Want ek het die gekreun gehoor soos dié van ’n vrou wat in pyn is,*

      die benoudheid soos dié van ’n vrou wat aan haar eerste kind geboorte gee,

      die stem van die dogter van Sion wat na asem bly snak.

      Terwyl sy haar palms uitstrek, sê sy:+

      “Dit is verby met my, want ek is uitgeput as gevolg van die moordenaars!”

  • Esegiël 7:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Die oorlewendes wat dit regkry om te ontsnap, sal na die berge gaan, en soos die duiwe van die valleie sal elkeen oor sy sonde kla.+

  • Miga 1:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Daarom sal ek huil en treur.+

      Ek sal kaalvoet en kaal loop.+

      Ek sal huil soos ’n jakkals

      en treur soos ’n volstruis.

       9 Want haar wond kan nie genees word nie,+

      en dit het tot by Juda gekom.+

      Die plaag het versprei tot by die poort van my volk, tot by Jerusalem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel