3 Julle mag nie optree soos die mense in Egipte, waar julle gewoon het nie, en julle mag nie die dinge doen wat die mense in die land Kanaän doen, waarheen ek julle bring nie.+ En julle mag nie hulle wetsbepalings volg nie.
30 Julle moet julle verpligting teenoor my nakom deur nie enige van die afskuwelike dinge te doen wat voor julle tyd gedoen is nie,+ sodat julle julle nie daardeur onrein maak nie. Ek is Jehovah julle God.’”
23 Julle mag nie die wetsbepalings volg van die nasies wat ek voor julle uit verdryf nie,+ want hulle het al hierdie dinge gedoen, en ek verafsku hulle.+
30 moet julle versigtig wees dat julle nie verstrik word nadat hulle voor julle uitgeroei is nie. Moenie oor hulle gode vra: ‘Hoe het hierdie nasies hulle gode gedien?’ en sê: ‘Ek sal dit ook doen’ nie.+